KLEUTER SKEP & SPEEL

 Kleuter Skep en Speel Groep 
VIR OUER EN KLEUTER 

n KUNS klas en n SPEEL Groep.

Kom bou op jou kind se natuurlike kreatiewetyd en verbeelding.

CONTACT Yolande to BOOK : 082 417 9637
yvanniekerk@gmail.com 

WHEN: Wednesdays 2pm - 2: 50pm with play afterwards until 5 pm.

COST: R 480 per month, all materials included!!!

 
Toddler Greate and Play Group
FOR PARENT AND CHILD. 2. 5 - 7 years.

An ART class and a PLAY group. 

Come build on your child's unique natural imagination and creativity.

? 

 Hierdie is n kreatiewe interaktiewe kleuter kunsklas en speelgroep  wat ook vanuit, musiek en drama insperasie trek.  Die natuurlike kreatiewe verbeeldings spasie van die kind word die ruimte waarbinne leer, ondekkings en uitgedaagings verpak word. Ouers of versorgers is 100% nodig om die leer aktiwiteite op die ideale vlak uit te voer. Natuurlik is vrye spel en interaksie voorop. 

This is an creative interactive art class and playgroup that also draws inspiration from music and drama. The natural creative imagination space of the child becomes the vehicle for learning, exploring and challenges. Parents are 100% neceseraly to perform activities on the ideal level. Of course free play and interaction takes first place.

CONTACT Yolande to BOOK : 082 417 9637
yvanniekerk@gmail.com 
 


?  
Protect his/her natural curiosity and love of exploration.
Even though mom/dad might be present, parents are asked to step back and let the child explore on there own terms as well as follow their own creative vision no matter how mundane it might seem to you. You might inspire play etc but their vote is just as good as yours in terms of where things are going.  You build alongside of them and they learn from you , but they might have something completely different and surprising in mind.  

?
Greating someting out of the realms of ART and ART materials will definitaly challance your childs find motor skills and visual perception.   They might be vary challenged with a specific fine motor skill..so wherever the rabbits eye ends up is a great place for an eye:)



In meer diepte:

Die leer uitkomste van die kleuter word ten alle tye in gedagte gehou maar interaksie, vrye spel, vroĆ« kind ontwikeling en kreatiewe uitlewing en sommer lekker speel is voorop.  Ouers of versorgers is 100% nodig om die leer aktiwiteite op die ideale vlak uit te voer. 

Die 'kunsklas' gedeelte word saam met die ouer gedoen - ek werk met jou en jy werk met jou kind op sy/haar vlak. Daar is dan ook ander musiek, drama oefen en leer aktiwiteite waarby jy as ouer betrek sal word. 

Daar sal die 'formele' waar kinders iets binne die sweer van kuns bou of exploreer dan is daar ook die vrye spel gedeelte van die groep waar die kinders ook gelos word om self te ondelk en te speel en hulle eie enisiatief te volg.

Ek het besluit om hierdie skep en speel groep vir my eie 3 jarige te begin nadat ek besef het dat gewone speelgroepe en kleuterskole net nie die vlak van kuns en kreatiwiteid vir my kind kan bied wat ek as individuele tutor vir haar kan gee nie.

Ander kinders is welkom mits die ouer omsien dat hulle nie die ander kinders verhoed om te leer nie.